Koor
Ada Gribb 076 450 2699
Kierieklub
Gerhard Stoltz 061 522 0500
Vrouediens
Hierdie diensgroep strewe daarna om alle aspekte van vrouebelange te bevorder. Dit sluit geestelike sowel as sosiale behoeftes in. Die gemeente is in verskeie groepe verdeel vanaf Uvongo tot Port Edward. Gereelde funksies word gehou om gemeenskap van gelowiges aan te moedig. Die Vrouediens ondersteun ook Mopaniehuis, n onderafdeling van Malvern-kinderhuis.
Kontakpersone:
Voorsitter: Jennie Heaney 083 265 0529
Port Edwardgroep: Esther Steyn 082 325 1799
Middaggroep: Lorina Hart 083 412 1464
Oggendgroep: Susan Grobler 082 419 3363
Pro Deo
Pro Deo is n interkerklike omgee- en uitreikgroep, onder die vaandel van die NG Kerk, wat diens lewer aan die hele gemeenskap van Margate en Port Edward. Vrywilligers help met die versorging van bejaardes, diens aan kankerpasiente, doen van hospitaalbesoek, sowel as tuisversorging van bejaardes
Koos Groenewald 082 570 2014
Finansies & Administrasie
Die finansiële diensgroep behartig alle aspekte van die gemeentelike finansies en hanteer ook die finansiele beleid.
Voorsitter: Melt van Niekerk Tel. 039 315 6923 Sel. 072 137 6701
Diensverhoudinge
Die diensgroep sien om na alle sake wat die personeel van die gemeente raak, en wil sover moontlik n gelukkige werkgewer/werknemer verhouding bevorder.
Voorsitter: Ferdie van Greunen 039 315 7651
Erediens en musiek
Hierdie diensgroep fokus op alle aspekte wat die erediens raak, soos liturgie en musiekbediening en wil meewerk daaraan dat die erediens werklik n ontmoeting met God sal wees.
Voorsitter: Dr. Mike Heaney, Tel. 039 312 1028, Sel. 082 496 5586.
Eiendomme
Die eiendomme diensgroep sien so doeltreffend moontlik om na alle roerende en onroerende eiendomme van die gemeente. Lidmate wat graag praktiese diens lewer dien op die kommissie.
Voorsiter: Melt van Niekerk - 039 315 6923