Page 1 - C:\Users\ELDA\AppData\Local\Temp\mso34C3.tmp
P. 1

MARGATE LEEF vir CHRISTUS
                                        IN PAS met CHRISTUS
                                       na ’n NUWE TOEKOMS


                                     Winter Uitgawe  —  3 van 2024
                                            Julie - September




                                            Ek en my huis -

                                         ons sal die Here dien
                                “Ek en my huis - ons sal die Here dien,”
                                is ʼn geloofsverklaring, vir vandag sowel
                     Dien God   as vir die toekoms waaraan die NG Kerk
                                Margate ook wil vashou.  Die belydenis
                                was  geldig  in  Josua  se  tyd  en  ook  vir
                                ons  dag,  al  verskil  die  omstandighede
                                waarin die verklaring gemaak is van die
                                destydse konteks. Hierdie geloofsverkla-
                                ring  vra  ʼn  verbintenis  van  elke  huisge-
                                sin, van elke gelowige, elke lidmaat, elke
                                leier.
   1   2   3   4   5   6