Page 1 - Korrels 4-2024 Lente uitgawe
P. 1

MARGATE LEEF vir CHRISTUS
                                              IN CHRISTUS
                                            ONS  VREUGDE


                                      Lente Uitgawe  —  4 van 2024
                                           Oktober - Desember




                                           Koninkrykstyd
                                 Ons is tans in Koninkrykstyd. In hierdie
                                 tyd dink ons na oor wat dit beteken om
                                 te  leef  in  die  Koninkryk  van  God.  Ko-
                                 ninkrykstyd is ook die langste tyd in die
                     Vertrou God
                                 kerklike jaar.
                                      Ek is iemand wat gou verveeld word
                                 wanneer  dinge  te  lank  aanhou.  Selfs
                                 om  na  ʼn  fliek  te  kyk  is  vir  my  vervelig
                                 omdat dit so lank duur! Daarom sal ek
                                 ook  nooit  ʼn  maraton  kan  hardloop  nie
                                 (buiten  vir  die  feit  dat  ek  nie  hou  van
                                 hardloop  nie).  Tog  is  daar  iets  beson-
                                 ders aan ʼn wedloop.
   1   2   3   4   5   6