Page 10 - Korrels 4-2024 Lente uitgawe
P. 10
VLEISTAFEL
Ons innige dank aan Freddie en
Hannetjie Muller vir die skenking
van twee groot varke vir die maak
van boerewors, varkworsies en kai-
ings .
Daar is ± 250 kg boerewors,
200 kg varkwors, 100 kg vark vir
kaiings, 50 kg beesvleis en 80 kg
hoender vir sosaties gebruik. 40kg
maalvleis is vir kerrie en rys en
30kg vir vetkoek verskaf. Tot dertig
persone het daagliks vir vier dae, in
heerlike atmosfeer in die saal, vleis
verwerk.
Weereens hartlike dank
aan Grace Fourie
vir die gebruik WITOLIFANTTAFEL
van die koelwa
vir die vleis. Dank aan die Here vi genade wat
insig, gesondheid en krag gee om
Melt van Niekerk al die werk te doen vir die basaar.
Mense, van Umtentweni tot
KERRIE EN RYS Port Edward, het hul harte en
beursies oopgemaak om die 50ste
Wat ʼn belewenis. Vrydagmiddag verjaardag van ons gemeente ver-
begin ywerige en vlytige hande der te vier tydens die basaar.
om alles gereed te kry. Vroeg Sa-
terdag is ons groepie al daar en Veertien tafels is bestel, maar
begin organiseer. Dis branders die skenkings kon toe nie eers op
aan, potte op gasvlamme en tafels twintig tafels uitgepak word nie.
gereed vir ons vakansiegangers. Baie mooi klere het op klerekas-
Kort voor lank besef ons ons raak relings gehang, skilderye teen
Pannekoek uitverkoop! Dis veels te vroeg, tentseile gestut en elektriese toe-
maar ja, ons produk is wel bekend rusting het oral rondgestaan.
en bemind by Suid Afrikaners, so Meer as 30 organiseerders was
ons is min verbaas. besig om al die belangstellendes
Dankie aan al ons kokke en te help. Dit was ʼn voorreg om deel
meewerkers, saam maak ons van so ʼn span te wees.
Margate gemeente landswyd be- Dankie aan almal.
kend.
— GOD BLESS YOU ALL —
Alf Puth
André & Rika Grundling
10