Page 12 - Korrels 4-2024 Lente uitgawe
P. 12

PANNEKOEK
      Ons was baie opgewonde oor die                                       VETKOEK,
      pannekoekmasjien wat ons verkope                                           PAP
      baie hoër sou opstoot. Dit bak en sny                                en KAIINGS
      so 750 A4-grootte pannekoeke per                                  Die  vetkoektafel
      uur. Dit word gestrooi en die masjien                               van Ansie  was
      rol dit op.                                                         ʼn reuse sukses
         Wonderlike idee soos telefonies       en ʼn groot aantrekking geduren-
      voorgestel. Prakties het dit nie so      de die basaar. Teen halfeen was
      goed uitgewerk nie.  Na ʼn groot ge-
      sukkel het daar vanaf halfagt darem      alles uitverkoop. Baie dankie aan
      pannekoeke uitgekom maar dit was         almal wat gehelp het met die be-
      nie wat ons verwag het nie. Inplaas      planning, vetkoek maak, opdis en
      van R5.00 per pannekoek was daar         verkoopproses. Ons sien som-
      besluit om een meer te gee as wat        mer al klaar uit na volgende jaar
      bestel is.                               se basaar.
         Ek het gesien daar is ʼn probleem.        Die pap-en-kaiingtafel van
      Ekstra deeg is tuis aangemaak en         Corrie was weer net so ʼn groot
      420 pannekoeke met panne gebak.          treffer. Die uitbraai-stadium het al
      Dit het die verkope opgestoot.           plaasgevind tydens die vleis be-
         Hiermee wil ons net baie dankie       werkingsweek.  Al die heerlike
      sê aan almal wat geld en bestandde-      pap en kaiings was twaalfuur al-
      le geskenk het, gehelp het met           les uitverkoop.
                     voorbereiding, stalletjie
                                 opmaak, bak en    Baie dankie weereens aan
                                   strooi, kaartjie    almal wat gehelp het met die be-
                                   verkope, opmaak   planning, opskep en verkooppro-
                                   van bestellings en   ses. Ons sien ook al klaar uit na
                                   finale opruiming.   volgende jaar se basaar.

                                 Gerhard Stoltz      Corrie en Ansie Human




               JEUG se
           BASAARTAFEL

        Baie dankie aan almal wat
        die basaar ʼn groot sukses
              gemaak het.
        Die jeug se tafel was beslis
         ʼn bewys van die vreugde
            wat daar vir ons is
         as volgelinge van Jesus!

                 Ds. Lerisa
                                          12
   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16   17