Page 11 - Korrels 4-2024 Lente uitgawe
P. 11
HANDWERK & PLANTE KOEKTAFEL
Baie dankie vir elke item wat vooraf Sjoe! Wat 'n wonderlike basaar
gemaak was. was 2024 s'n nie! Ons baksters én
Baie vriende het maande gelede bakkers het hulself behoorlik oor-
al beplan en met moeite pragtige tref met die koeke, terte, beskuit,
handwerk geskep. kolwyntjies, koeksisters, kleinkoe-
Dankie vir elke plant wat met sorg kies en ander snoepgoed. Ons kan
geplant en geskenk was. Dit was vir net 'n GROOT DANKIE sê vir al-
my ʼn groot voorreg om saam met mal se samewerking, skenkings,
soveel entoesiaste te werk. Ons ge- bydraes en hulp by die tafel tydens
bede vooraf, was verhoor — ons die basaar. Sonder ons gewillige
was weereens hierdie jaar gemeentelede sou dit nooit só 'n
geseën met perfekte groot sukses gewees het nie.
weer en ʼn heerlike at- Reklame-versoeke op sosiale
mosfeer asook die media platforms vir die koektafel ,
goedheid en guns was ʼn weghol-sukses. Ons stout-
van die Here. ste verwagtings is oortref. Die ta-
Suzette Simpson fels het gekreun onder al die heer-
like gebak.
Volgende jaar
KOFFIE, TEE & KOELDRANK maak ons
Die Coke-trollie is vroeg afgelewer weer so!
en ons kon lekker koue koeldranke Leoné van Deventer
verkoop. Dankie vir al die manne wat
soos altyd getrou op hul pos in die
trollie was. Koeldrank- en kontant- POEDING
donasies is ontvang van gemeente Dit was my eerste ervaring om ʼn
lede, asook 10 kaste koeldranke tafel aan te bied. Dit was ʼn aange-
vanaf Munster Drankwinkel. Groot, name leerskool.
baie groot, dankies. Soos gewoonlik het die roomys,
Dit het baie goed afgeloop, selfs jellie, warm poedings en vla groot
met die kragprobleme. Baie dankie aftrek gekry en daar kon meer ge-
aan almal wat gehelp het — almal wees het.
was sterretjies. Verkope was goed maar kon
Ook seg ek baie, baie dankie vir beter gewees het - veral as ons
elkeen se donasies van tot ‘hot cho- meer gebakte poedings gehad
colate’, milo, ens. Ook ‘n groot dan- het. Die prys en grootte van die
kie vir die ekstra poli-koppies bakkie was reg.
wat gekoop is. Baie dankie aan my helpers.
Dit was nog ’n ware Ons was ʼn nuwe span, en
WOW- dag vir Jesus. het lekker saamgewerk.
Jesusgroete Groete.
Irma Pretorius
Hannalize & Pierre Grant
11