Page 23 - Korrels 2-2024 Herfs uitgawe
P. 23

BLOKRAASEL

                    AF:

        Hoe moet ons in ons harte
             voel oor die liefde
               van Christus?
            Kolossense 3:12-17
                                                                       ANT-
                 DWARS:                                               WOOR-

                                                                        DE
        Watter profeet het so ʼn ver-                                     OP


       keerde houding teenoor God
       gehad dat sy optrede later as                                   Bladsy


       ʼn teken deur Christus gebruik                                    34
            is vir ʼn bose geslag.
               Mat. 12:38-41




                                         @ Spar Port Edward
                           Tel:  039 311 3631    Whatsapp:  079 2588 2835
                                     Epos:  migamed@mweb.co.za
                            Facebook: Migamed Pharmacy at Spar Port Edward
                             Aflewering van Port Edward na Southbroom






                                       Gebed
                       Here Jesus, die hele aarde is vol van u mossies,
                             verwonde kinders wat fladderend skuiling begeer
                             in die palm van u hand.
                       Ek bid vir al u kinders wat seergekry het:
                             vir elkeen wat homself nie verder kan sleep nie,
                             vir elkeen wat inwendig bloei
                             uit wonde wat geen dokter kan genees nie. Amen.

        Maretha Maartens  -  ʼn Jaar van gebed  -  ʼn Tyd van verkwikking, 23 Augustus
                                          23
   18   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28