Page 5 - Korrels 2-2024 Herfs uitgawe
P. 5

BYBELSTUDIE-
          Hemelse Vader,                           GROEPE

          ons bring U eer
           Christus, Verlosser,                           DINSDAG

              ons bring U eer –                  - Maranatagroep
             U daal uit liefde                        Louis van der Walt     15:30
             as Middelaar neer.                       082 552 5708
                                                      Jeugsentrum
              U gee u lewe;
              U maak ons vry.                    - Port Edwardgroep
                                                      Des Simpson              14:30
         Dankbaar kom ons nou                         073 638 9022
              onsself aan U wy.                         PE Kerkgebou
                                                        Munster
                  Lied 451:5                            Leisurebaai
           Liedboek van die Kerk
                                                       DONDERDAG

                                                 - Village Bybelstudiegroep
                                                      Dr. Mike Heaney     09:00
                                                      Kontak: Elda Pretorius
                                                      082 775 4302
                                                           Pienkkamer,
              KORRELS word                                Hibiscus Heights

                GEBORG en
              GEDRUK deur:

                BAREND &

           MARYNA DUNN

                & FAMILIE

              PostNet, SHELLY
                    BEACH.
                039 315 1220
                                                         Sperdatum
              Sien advertensie                          vir artikels in
                op agterblad.                             KORRELS
                                                   Vrydag, 25 Okt. 2024

                                          5
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10