Page 8 - Korrels 2-2024 Herfs uitgawe
P. 8

BRIEFIES

               Dankie Heer

        “Roep my aan in die dag van
        benoudheid:  Ek sal jou uithelp
       en jy sal My eer.”   Psalm 50:15

      Vandag ʼn jaar gelede, o Heer,
      het ek die oggend nog niks
          makeer.
      Skielik van my nek tot my voete
         verlam geraak.                             Dankie vir 97 jaar
      Gelukkig nie in my spraak.
      Permanent in die bed was my
         voorland                            Liewe vriende, ontvang asseblief
      en dit gun ek vir niemand.             my spesiale bedankingsbood-
      Moes reël vir dagsorg,                 skap aan julle almal vir al die
      gelukkig was daar Pro Deo              verjaarsdagwense toe ek 97 ge-
         se borg.                            word het op 13 April 2024.
      Dokter se prognose is vir nog
         drie jaar                              Al die besoeke, boodskappe,
      en dit kon ek nie aanvaar.             oproepe en gebede van reg oor
      Ek het gehad geduld, vertroue          die wêreld word waardeer.
         en hoop,                               Die kleinkinders en agter-
      dat ek binnekort weer sal              kleinkinders is wyd verspreid reg
         kan loop.                           oor die wêreld.
      Van al die gemeentelede se
         gebede,                                Baie dankie ook aan ons
      veral van my mede-koorlede,            predikante, kerkraadslede, amp-
      het ek na drie maande opgestaan        tenare in die kerkkantoor, beken-
      en almal laat weet dat Jesus by        des en vriende.
         my staan.
      Daarom loof en prys ek Hom,               Baie dankie aan Sarah vir al
      waar ek ook al kom.                    jou dierbare bystand en onder-
                   Amen.                     steuning aan my vir die laaste 70
                                             jaar.
       Loof die Here, want Hy is goed,
      aan sy liefde is daar geen einde!”        Groot dank vir die genade en
                Psalm 107:1                  gesondheid oor al die jare van

       Barnie Vorster het hierdie gediggie   onse Vader.
             reeds 3 Oktober 2022
                   geskryf.                          Vriendelike groete.
          Hy deel dit  nou graag met sy
       mede-geesgenote en ander siekes,            Abrie en Sarah Spies.
       in dankbaarheid vir God se genade.
                                          8
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13