Page 6 - Korrels 2-2024 Herfs uitgawe
P. 6

INHOUD


                 GEREELD                           SKRIF & LIEDBOEK

          1  Boodskap van ons Leraar            3  Johannes
          3  Uit Korrels se Skryfkamer          5  Hemelse Vader
          4   Inligting                         6  Oggendlied
          5  Bybelstudiegroepe                11  Eenvoud en vreugde
          6  Dagboek                          21  Oorvloedige  gawe
          8  Briefies                         23  Oggendlied
          9  Tema
        10  Ontmoet
        11  Geloofsgewoonte                              REEKSE
                                               36  Wie is ek?
                                               37  Voëls in die Bybel
       DIENSGROEPE & BEDIENINGE                38   In pas met Christus

                                                   LAASTE WOORDJIE
        12   Vrouediens
        14   NG Margate Families
        16   Gebedsbediening                  39   Die wondergawe van God
        17   Naomibediening
        18   Getuienisbediening
        19   Pro Deo                                   Oggendlied
        20   Kierieklub
           Koorklanke                        Vervul my hart met dankbaarheid-
        21   Barmhartigheidsdiens                 waar ek nou tot U nader;
                                                verkwik deur u weldadigheid,
            JUNIOR KORRELS                        kom ek tot U my Vader.
                                               Hoe juig my hart ʼn danklied uit
        22  Kleur My In                            vir hierdie nuwe hede;
        23  Blokraaisel                        my eerste lied is dankbaarheid,
        24  Tuisgeloof
        26  Student vir Jesus                       u lof my eerste bede,
        34  Antwoorde vir Blokraaisel               u lof my eerste bede.

                                              O Skepper van die groot heelal,
        GOUE WOORDE & GEDAGTES                   en deur u Seun my Vader -
                                                 ek wil in swakke mensetaal
                                                   eerbiedig tot U nader.
        29  Aan U, o God, my dankgesange         Ek wy aan U die nuwe dag
        30  Die Kerkjaar
        31  Dankbaar vir die kerk van Christus     en steun op u genade;
        32  Dankbaarheid                       en wat daar ook al op my wag,
        33  Bring aan God die dank
        34   Illustrasies van die lewe              ek loof u goeie dade,
        35  Dank God vir sy genade                  ek loof u goeie dade.

                                             Lied 556 — Liedboek van die kerk
                                          6
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11