Page 30 - C:\Users\ELDA\AppData\Local\Temp\mso34C3.tmp
P. 30
GOUE WOORDE & GEDAGTES
Voor U kom ons
Ek wil U dankbaar dien.
U kinders, staan
Here, Redder, groot en magtig,
U oorskou ons lewenspad.
Voor U kom ons, U kinders, staan -
In u liefde en genade
het U ook ons hand kom vat
gered, verlos in Jesus Naam. .
U maak ons tot u diens bereid
om U te eer uit dankbaarheid. ig,
U my Redder, groot en magt
U het my ook raakgesien.
Ek is feilbaar, swak, onseker,
U wat ons roep, U is getrou.
tog wil ek U dankbaar dien.
Ons wil gehoorsaam op U bou.
God, my Here — U is Here
Regeer ons lewens deur u Gees —
vas kan ek op U vertrou.
só kan ons waarlik diensbaar wees.
Lei my, Heer, na dié bestemming
Laat, Heer u seën op ons daal,
in u Woord my opgedra.
u guns uit Sion ons bestraal.
Laat my leef en werk met vreugde
U wat beveel en — dit geskied,
want dit sal volharding vra.
wil, Heer, u seën oor ons gebied.
Heer, u lyding bring bevryding —
al ons skuld het U gedra,
Lied 304
al ons skuld het U gedra.
Liedboek van die Kerk
Lied 280
Liedboek van die kerk
30