Page 25 - C:\Users\ELDA\AppData\Local\Temp\mso34C3.tmp
P. 25

2024

             Numeri 6:24-26     Ons ontvang    Maak kaartjies   Plak ʼn kaartjie met
                                soveel seën van  waarop julle die   die seën van Nume-
             # Hoe lyk die Here se   God. Daarom   woorde van Nu-  ri 6 op julle deurko-
                                               meri 6 neerskryf.
             seën in hierdie teks?
          1 September   deur aangespoor   ʼn seën vir ander   lukrake plekke kan   self aan hierdie
                                                               syn. Herinner jou-
                                moet ons ook tot
             # Hoe kan ons daar-
                                               Kyk of julle dit op
                                wees. Gesels
                                                               seënbede wanneer
                                               plak vir mense om
             word om tot ʼn seën
                                oor verskillende
                                                               jy by jou deur, in- of
                                               te kry (bv. in die
             vir ander te wees?
                                maniere waarop  winkel, by die bus- uitgaan.
                                julle tot ʼn seën
                                               strand).
                                vir mekaar en vir   stop, op die
                                ander kan wees.
               Psalm 37:4-5     Ware vreugde en  Kies ʼn aktiwiteit   Beplan ʼn lentefees!
                                blydskap kom   wat julle almal   Nooi al julle vriende
             # Wat beteken dit om  deur die Here te  gelukkig sal maak  en kuier lekker
             jou vreugde in die   ken. Om die He-  om saam te doen.  saam met mekaar.
             Here te vind?      re te ken bete-  Gebruik ʼn bottel of
             # Hoekom kan ons op   ken nie dat ons   ʼn houer en gooi
          8 September           dinge weet met   in totdat julle ge-
             die Here vertrou?
                                               elke dag ʼn geldjie
                                net die regte
                                ons koppe nie.
                                               noeg gespaar het
                                Dit beteken dat
                                               om die aktiwiteit
                                ons met ons hele  saam te doen!
                                hart en alles wat
                                ons is, sal wees
                                soos wat die
                                Here ons geskep
                                het, want ons is
                                kinders van God.
               Romeine 8:15-17     Wanneer ons     Kyk of julle ʼn     Vier erfenisdag
                                alles gee vir                  hierdie week, maar
             # Hoekom is dit be-  God, beteken dit   stamboom kan   met die gedagte
             langrik dat die Heilige
                                               teken van julle
                                                               van Romeine 8!
                                dat ons God
             Gees ons vrese weg-
                                               familie. Bid vir elke
                                vertrou met alles
             vat?
         15 September  (skole sluit hierdie week)     # Wat beteken   wat ons is en   persoon op julle
                                               stamboom.
                                alles wat ons
             “erfgename van God
                                het. Ons kan dit
             en mede-erfgename
                                doen omdat God
             met Christus”?
                                ons alles gee
             # Wat beteken dit om
                                wat ons nodig
             saam met Jesus te ly
                                het!
             en saam met Hom
             verheerlik te word?
                                          25
   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30