Page 22 - C:\Users\ELDA\AppData\Local\Temp\mso34C3.tmp
P. 22
JUNIOR KORRELS
Ek en my huis, ons sal die Here dien!
Gebruik die kwartaal se temas om die blokkiesraaisel in te vul
(Gebruik die 2020 Bybelvertaling)
Dwars: Af:
1 Die wyse man se huis het nie omge- 2 “Wees ... Teenoor mekaar”
val nie, want dit was ... gevestig op die (Ef. 4:32)
rots (Mat 7:24) 5 Die man het die skaap met ... op-
3 ‘Die Here is my ... ek ly nie gebrek getel (Lukas 15:5)
nie’ (Psalm 23:1) 6 “ .... op die Here met jou hele
4 Hoe kom ons in die Here se teen- hart” (Spreuke 3:5)
woordigheid? (Psalm 100:2)
7 Ons skryf hierdie woorde op die ...
van ons huis (Deut. 6:6-9)
Created using the Crossword Maker on TheTeachersCorner.net— Ds. Lerisa Meyer
22