Page 21 - C:\Users\ELDA\AppData\Local\Temp\mso34C3.tmp
P. 21

Buite gemeenteverband het               Ons groet Jennie
      jou leierskap ook gestalte ge-
      vind in verskei termyne as Ring-       Jennie lyk nie net altyd so mooi in
                                             blou nie, sy is eintlik ʼn ‘blou mens’.
      voorsitter en voorsitter van
      werkgroepe by die Natalse Si-          Blou is die kleur van vrede en ge-
      node.                                  regtigheid, vertroue, lojaliteit en
                                             edelheid. Dit is ook die kleur van
         Vir my persoonlik was ons           doeltreffendheid, kalmte en pligs-
      saamloop oor die afgelope by-          besef.
      kans agtien jaar van besondere            Met al hierdie eienskappe en ʼn
      betekenis, van die geselsies op        sagte hart, het sy haar taak as eg-
      Margate pier tot die diep ge-          genote van ʼn leraar uitgevoer, met
      sprekke oor geloof en sommer           harde werk en perfeksionisme. Sy
      net die lewe. Ek glo baie ge-          is nie bang vir ʼn uitdaging nie en
      meentelede sal dieselfde getuig.       was by feitlik elke bediening en
         Ons groet ʼn besondere pasto-        aktiwiteit op een of ander tyd be-
      riepaar. Mag die saad van geloof       trokke, van Vrouediens tot
      wat julle so mildelik gesaai het, ʼn    Jeugouderling. Sy het aktiwiteite
                                             inisieer en/of gelei, soos Dienssta-
      ryke oes van vrede, vreugde en         sies van Christus se leiding en
      samesyn met jul geliefdes ople-        kruisiging en Wêreldbiddag vir
      wer.                                   Vroue.  Met vertroue in ander gee
             Ferdie van Greunen              sy leiding en laat toe dat projekte
                Hoofouderling                met inisiatief en toewyding uitge-
                                             voer word, terwyl sy aan haar eie
                                             beroep aandag gee.
                                                Jennie is ʼn familiemens en ʼn
                                             opregte vriendin. Ja, ʼn hartsvrien-
                                             din en vertroueling saam met wie
                                             jy veilig kan voel. Sy is spontaan
                                             en geniet gesellighede en lekker
                                             saam kuier.
                                                In kort: Jennie is beslis ʼn vrou
                                             na die hart van Salomo wat ge-
                                             prys moet word: Sy het vir die He-
                                             re ontsag en lewe so dat mense
                                             haar respekteer. (AFR 20 Spr.
                                             31:30 &11:16)
                                                Ons groet jou, Jennie en bid die
                                             Here se seën toe vir gesondheid,
                                             vreugde en blydskap.
                                                    Ons sal jou mis, Jennie.
                                          21
   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25   26