Page 23 - C:\Users\ELDA\AppData\Local\Temp\mso34C3.tmp
P. 23

TUISGELOOF




                      Ons tuisgeloof tema vir hierdie kwartaal is:
                        “Ek en my huis, ons sal die Here dien.”
                   Lees gerus meer oor die tema in die familieblad!

         2024




             Matteus 7:24-27   Hoe kan ons    Bou ʼn huisie     Probeer om elke
         14 Julie - kategese begin     # Wat beteken dit in   ons alledaagse  saam met me-  dag van die week
                               lewens bou op
                                              kaar (bv. met
                                                               om jou huis te
           hierdie teks om jou
                               dit wat Jesus vir  Lego’s, stokkies,  stap. Dink na oor
           huis op die rots te
           bou?                ons geleer het?   of selfs ʼn kom-  hoe God jou vorm.
                                              bers-fort). Gesels
           # Hoekom is die
                                              oor hoe belangrik
           rots ʼn beter fonda-
                                              is.
            2 Korintiërs 9:6-13  Gesels oor al
                                              Maak ʼn lysie van  Wanneer ons ons
           sie as die sand?                   ʼn sterk fondasie
                                                               geld vir die kerk
           # Hoekom kan ons    die verskillende  al die maniere
           met blymoedigheid   maniere waar-  waarop julle iets   gee, sê ons daar-
           gee?                op julle vir God  kan teruggee vir   mee dat selfs ons
                                                               geld aan God be-
           # Wat gebeur met
          21 Julie    diegene wat oor-  kan dankie sê   die Here (bv.   hoort.
                                              dankoffers, vrien-
                               vir al julle
                                                               Onthou om jou
           vloedig gee?
                               seëninge.
                                              delikheid, pas die
                                                               geloofsoffers
           # Hoekom sal ons
           iets vir God wil te-               skepping op,     saam kerk toe te
                                              wees lief vir me-
           ruggee?                                             bring en om die
                                              kaar, ens.       Stil Nagmaal te
                                                               kom bywoon.
                Psalm 23       Ons kan God    Kies een persoon  Skryf in vir die ge-

           # Wat beteken dit   volg, want God  om te blinddoek.  meente retreat om
           om nie gebrek te ly   lei ons met   Probeer om net   ook op hierdie ma-
           nie?                waarheid en    met julle stemme  nier te luister na
                               wysheid. Ge-
          28 Julie    die Psalm vir ons in   sels oor al die   die persoon reg-  God se stem!
           # Wat beteken hier-
                                              deur die huis te
                               verskillende
           moeilike tye?
           # Hoe fokus hierdie   maniere waar-  lei. Gesels oor
                               op ons kan luis- hoe belangrik die
           Psalm ons harte op   ter na God se   stem waarna ons
           God?                stem.          luister is.
                                          23
   18   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28