Page 37 - C:\Users\ELDA\AppData\Local\Temp\mso34C3.tmp
P. 37
IN CHRISTUS ONS VREUGDE
Soos hierbo duidelik vir ons weergegee, besef ons dat die KZN Sino-
de nie op een plek stagneer het nie, maar nuut dink vir ’n volgende
periode. So sal Korrels dan ook met vernuwing aanpas met ʼn nuwe-
ling aan die stuur om ons op hierdie pad te lei.
Baie dankie aan dr. Dawie wat ons getrou IN PAS MET CHRIS-
TUS NA ʼn NUWE TOEKOMS gelei het met artikels in lyn met ons ge-
meente temas. Blaai na sy finale bydrae:
OM TE KAN DIEN
37