Jubeljaar lied

JR2024-1 Korrels

Jubeljaar lied – 2024 – Eer God vir 50 jaar – NG Gemente Margate Heilig! Heilig! Heilig! is die Here God, die Almagtige.Hy wat Was en wat Is en wat Kom,groot en wonderlik is Sy … Read More

Leraars oor 50 jaar

JR2024-1 Korrels

Die eerste leraar van die gemeente was, kan mens maar sê, “gesteel” van die moedergemeente deur hom te beroep na Margate. Ds. Adriaan Smit, is ‘n week voor die inwyding, ontvang. Tydens die aanbou van … Read More

Vyftig jaar van Genade

JR2024-1 Korrels

NG Gemnte Margate is die produk van ‘n droom van sy lidmate van meer as ‘n halfeeu gelede, is gedra deur die liefde en genade van God vir vyftigjaar van vreugde en hartseer, hoogtepunte en … Read More

Dankbaar kyk ons terug

JR2024-1 Korrels

Die Here het die NG gemeente Margate geseën en gebou.Laat ons almal saam bly wees in die Here; laat ons Sy Naam met dankbaarheid prys!Ons kyk vandag terug na 50 jaar se groei in die … Read More

Sabbatsjaar tot Jubeljaar

JR2024-1 Korrels

Levitikus 25:1-22Levitikus leer ons om ‘n Sabbat te vier vir die Here. Ses jaar moet ons ons saailand saai en ses jaar moet ons wingerd snoei en die opbrengs daarvan insamel. Die sewende jaar is … Read More

Uit Korrels se Skryfkamer

JR2024-1 Korrels

“Hoe kan jy, jy ken niemand daar nie!” sê my vriende toe ek agtien jaar gelede besluit om na Margate te verhuis. Dit was baie waar, maar hulle het nie geweet die Suidkus was deel … Read More

Kersboodskappe 2023

JR2023-4 Korrels

Kersboodskap 2023 uit Kerstraat Pastorie Dit is hierdie jaar die agtiende Kersfees wat ons as leraarspaar van Kerkstraatpastorie ons Kersgroete-boodskap aan die NG Gemeente Margate uitstuur. Hoe het die tyd nie gevlieg nie? Ure, dae, … Read More