Page 25 - flipbook Korrels 1-2025 Somer uitgawe
P. 25
16 Feb Johannes 8:12 Die Geloofsbelydenis van Nicea sê dat Kom met hierdie geleentheid in die
(Lees ons glo: in een Here Jesus Christus, die aand, buite bymekaar. Kyk na al
eers # Wat leer Jesus ons in eniggebore Seun van God, voor al die die sterre en gesels oor hoe mooi
die hierdie teks? eeue uit die Vader gebore: Hy is God uit alles geskep is. Steek ‘n kers in die
aktiwi- # Hoe kan ons volgelingskap God, lig uit lig, ware God uit ware God. donker aan en lees dan saam.
teit!) lig bring in donker areas in Hiermee sê ons dat ons regtig Jesus kan
ons en ander se lewens? volg, want Hy is regtig God. Hoekom dink
julle is dit nodig om Jesus te volg?
23 Feb Johannes 14:25-27 In die Heidelbergse Kategismus lees ons: Knip ‘n duif uit papier of gebruik ‘n
Wat glo jy van die Heilige Gees? Ten papierbord. Gedurende die week
# Wat dink jy doen die eerste is Hy saam met die Vader en die kan julle kaartjies van die duif laat
Heilige Gees? Seun ware en ewige God. Ten tweede is afhang. Op die kaartjie kan jy ‘n
# Hoe help die Heilige Gees Hy ook aan my gegee sodat Hy my deur ervaring van die Heilige Gees wat
ons om God se ’n ware geloof deel laat kry aan Christus jy gedurende die week gehad het,
teenwoordigheid te en al sy weldade, my troos en ewig by my neerskryf.
verstaan? bly. Hoe help hierdie belydenisskrif ons
om die werke van die Heilige Gees te
verstaan?
2 Mrt Galasiërs 5:22-26 Ons weet dat God ons red alleen deur Maak ‘n vrugteslaai vir nagereg!
God se genade en nie omdat ons goeie Gebruik verskillende vrugte wat jou
# Op watter een van die werke doen nie. Wat dink julle beteken dit herinner aan die vrugte van die
vrugte wil jy graag meer dan om goeie werke te doen? Hoekom is Gees. Vertel elke keer vir mekaar
fokus? dit nodig? Hoe doen ons goeie werke? van ‘n keer wat jy iemand gesien
# Hoekom dink jy is dit Noem ‘n paar voorbeelde. het so optree. Hoe het dit jou
belangrik dat dissipels van aangeraak?
Jesus op ‘n bepaalde manier
leef?
9 Mrt Johannes 13:34-35 In die Apostoliese Geloofsbelydenis sê Reik hierdie week uit na iemand in
ons dat ons glo aan 'n heilige, algemene nood. Miskien kan jy by mense in
# Hoe is die liefde van Jesus Christelike kerk, die gemeenskap van die die hospitaal gaan kuier of iemand
vir ons ‘n voorbeeld van heiliges. in die Village help met vervoer.
naasteliefde? Dit beteken dat ons glo dat ons God se
# Hoe kan ons mekaar kinders is en dat God ons daarom
liefhê? beskerm en versorg. Niks kan ons skei
van die liefde van God nie.
16 Mrt Hebreërs 11:8 Sola fide is een van die vyf pillare van die Kyk of jy al die vyf solas van die
Gereformeerde kerke. Dit beteken dat ons Gereformeerde kerke kan kry.
# Vertel vir mekaar die gered word op grond van geloof en nie Maak plakkate daarvan en skryf
verhaal van Abraham. ons goeie dade nie. Hoekom dink julle is elkeen se betekenis neer. Hier is ‘n
# Hoe is Abraham se die onderskeid belangrik? Deel met leidraad: Gaan tik die woord solas
verhaal vir ons ‘n voorbeeld mekaar ‘n oomblik waar jull God moes op Dink Jeug se website in!
van geloof? glo/vertrou sonder om te sien dat daar vir
julle uitkoms gaan wees. Hoe kan ons
mekaar help om die Here te vertrou?
23 Mrt Filippense 4:11-13 Een van my gunsteling solas is sola Teken ‘n berg op ‘n stuk papier. Op
gratia. Dit beteken dat ek gered is slegs die rand van die berg kan jy
# Wat dink julle beteken vers deur God se genade. Beteken die vers dat pennetjies indruk. Jy kan ook onder
13? ek ‘n SUPERMENS is? Is daar niks vir my aan die voet van die berg,
# Hoekom is dit belangrik vir onmoontlik nie? Hoe help die belofte my pennetjies indruk. Gebruik dun
ons lewe? om te kan doen wat God van my vra? toutjies om die berg toe te span.
Gesels met mekaar oor julle
uitdagings en hoe julle dit voor God
kan bring om krag te ontvang.
25