Page 22 - flipbook Korrels 1-2025 Somer uitgawe
P. 22
AF
Volgens die 2025 gemeente
tema, WAT bely ons en moet
ons in die eerste kwartaal op
fokus en leer om DAARAAN
vas te hou?
DWARS
WAT sê die gemeente se tema
vir 2025, moet ons die jaar
DOEN tot eer van God?
JONA 1:17 (2020)
Die HERE het dit so
beskik dat 'n groot
vis Jona insluk, en
hy was drie dae en
drie nagte lank in die
vis se maag.
22