Page 24 - flipbook Korrels 1-2025 Somer uitgawe
P. 24

KWARTAAL 1

       Week         Lees                   Leer                     Leef
      19 Jan   Johannes 1:1-5   Ons weet dat God die Skepper en   Beplan ‘n dag waar julle almal
                                Versorger is van alles. God ken elkeen   saam iets in die natuur kan doen.
              # Wie dink jy is die Woord?   van ons. Gesels saam met mekaar hoe   Elkeen kan ‘n item huis toe bring
              # Wat dink jy daarvan dat   dit jou laat voel om ‘n God te dien wat só   wat hulle herinner aan die Skepper
              Jesus so ingesluit word by   Almagtig is, maar ook jou persoonlike   -krag van God. Doen ook moeite
              die ontstaan van alles?   Verlosser is.      om die Dag van Gebed by te
              # Hoe dink jy versterk   Deel met mekaar die wonder om in jou   woon.
              hierdie teksgedeelte ons   Skepper se hand te kan wees.
              geloof in Jesus Christus?



      26 Jan   Hebreërs 11:1    Die Geloofsbelydenis van Nicea help ons   Gee mekaar geleentheid om
                                om te sê dat:              gebede van bemoediging neer te
              # Waarvoor hoop ons?   Ons glo in een God, die almagtige Vader,   skryf. Gooi dit alles in ‘n houer.
              # Hoe hou ons vas aan   die Skepper van die hemel en aarde, van   Elkeen kan dan gedurende die
              hoop?             alle sigbare en onsigbare dinge. Gesels   week ‘n gebed neem soos nodig.
              # Hoe help geloof ons om   saam met mekaar oor hoe dit voel om op
              vas te hou aan dinge wat   God te vertrou selfs vir die dinge wat nie
              ons nie kan sien nie?   gesien kan word nie. Deel n persoonlike
              # Hoe help geloof ons om te   ervaring waar jy God so vertrou het.
              reageer op uitdagings in die
              lewe?

      2 Feb   Psalm 139:13-14   Hierdie week vier ons Aswoensdag – die   Maak julle eie as vir Aswoensdag!
                                begin van Lydenstyd. Ons vier dit 40 dae   Doen moeite om die
              # Hoe dink jy oor jouself en   voor Paasfees. In die  Heidelbergse   Aswoensdagdiens by te woon
              ander as jy hierdie Psalm   Kategismus lees ons: Wat is jou enigste   sowel as die Stil Nagmaal.
              lees?             troos in lewe en in sterwe? Dat ek met
              # Hoe help hierdie Psalm   liggaam en siel in lewe en in sterwe nie
              jou om te praat oor God se   aan myself nie, maar aan my getroue
              teenwoordigheid?   Verlosser, Jesus Christus behoort.
              # Watter verskil maak God   Gesels saam met mekaar hoe Psalm 139
              se teenwoordigheid aan jou   en die  Kategismus ons help om die
              lewe?             betekenis van Aswoensdag te verstaan.



      9 Feb   Filippense 2:5-11   Geloofsbelydenisse help ons om te   Kyk of julle elkeen julle eie
                                verwoord waarin ons glo. In die Bybel kry   geloofsbelydenis kan skryf.
              # Wat dink jy is ‘n   ons die oudste Christelike belydenis in   Gebruik teksgedeeltes uit die
              geloofsbelydenis?   Filippense 2:11: “Jesus is Here!”. Hoekom   Bybel om julle te help. Psalm 23 is
              # Hoe kan hierdie teks ook   dink julle is dit belangrik om te sê waarin   ‘n baie goeie voorbeeld.
              ‘n geloofsbelydenis wees?   jy glo?




                                          24
   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29