Page 28 - flipbook Korrels 1-2025 Somer uitgawe
P. 28

O Here,
                       U het my weer ʼn nuwe jaar gegee.

                     Ek dank U dat ek ʼn mens mag wees en
                                 dat ek mag lewe.
                   Ek dank U dat U daar is en vir my omgee.
                         Gee my die krag om u nabyheid
                      elke dag van hierdie jaar te ervaar  -
                       of dit in voorspoed is of teenspoed.


                  Laat my geloof in U tog nie skipbreuk ly nie.
                  Gee my die krag om my blydskap te verwerk
                              en die moed om te ly.
                  Laat my elke dag as ʼn nuwe geskenk beleef
                            en gee my liefde vir almal
                  wat elke dag saam met my u sonskyn deel.


                                       Amen

                                                    Ferdinand Deist
                                                   Met God vandag
                                                    LUX VERBI.BM







                                          28
   23   24   25   26   27   28   29   30   31   32   33