Page 15 - Korrels Winter uitgawe 3-2025
P. 15

Selfs as jy voel soos ’n afgesaagde boomstomp - onthou: daar is
      steeds lewe in jou. Jy sal weer blare dra. Nie noodwendig vinnig
      nie, maar wel seker. Stil, stadig, maar met ’n belofte: God werk,
      selfs al sien ons dit nie altyd nie.

                                          Wanneer ons dan in die kerk opkyk
                                          na die banier - die son wat agter
                                          die boom opkom - mag dit ons he-
                                          rinner: Hoop gee lewe.

                                          Mag ons mekaar hieraan herinner
                                          met ’n bemoedigende woord, ’n
                                          kaartjie, ’n gebed, of sommer net ’n
                                          drukkie. Want Jesus leef -
                                          en daarom is daar altyd hoop!

                                                             Ds. Lerisa Meyer






































                                          15
   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20