Page 16 - flipbook Korrels 1-2025 Somer uitgawe
P. 16

In Oktober is daar die “Money or
                                            the Box“ aktiwiteit waaraan almal
                                 KIERIE  deelgeneem het asook ʼn vasvra-
                                 KLUB       program waar die Kieries se ken-
                                            nis  oor  verskillende  onderwerpe
                                            getoets is.
      Hier by die Kierieklub gaan dit nie
      oor wen nie, maar oor deelname,         In  November  was  die  Kerspro-
      met  ons  oog  gerig  op  Jesus  as  gram  waar  die  geboorte  van
      einddoel.  Dit  is  goed  en  mooi  Jesus Christus uitgebeeld en her-
      wanneer  broers  en  susters  op  denk  is  en  die  jaareindfunksie
      senior  ouderdom  nog  kan  saam  waar al die Kieries saam kon eet
      wees.                                 en gesels.
       Daar is elke jaar ʼn vol program        Ons sien uit na volgende jaar se
      met  verskillende  aktiwiteite  wat  program en aktiwiteite, en nooi al
      twee  keer  per  maand  in  die  die seniors van die kerk uit om dit
      kerksaal  plaasvind.  Daar  is  ge- by  te  woon.  In  Christus  is  ons
      bring  en  gebraai  om  Erfenisdag  vreugde  en  ons  leef  tot  eer  van
      te vier en die komende somer in  God.
      te lui.                                                       Jan Kaajan


                                             KOORKLANKE

                           Die  jaar  2024  was  ʼn  baie  besige  tydperk  in  ons
                           gemeente.  Ons  kon  die  50-jaar  bestaan  van  die
                           gemeente vier met ʼn pragtige lied, gekomponeer
                           deur  Cecile  Steyn,  asook  die  gewone  optredes
                           tydens die Paassangdiens,  Pinksterdiens, Lente-
                           lofdiens  en  die  Kerssangdiens.  Ons  moes  ook
                           afskeid neem van dr. Mike Heaney met ʼn spesiale
      lied,  ook  deur  Cecile  Steyn.  Dit  is  ʼn  voorreg  om  so  ʼn  talentvolle
      musikant in ons gemeente te hê.
       Dit  is  met  leedwese  dat  ons  moes  afskeid  neem  van  oom  Abrie
      Spies. Hy het altyd vir ons ʼn spesiale dankie gestuur na ʼn optrede.
       Die koor se dames het ʼn bietjie verminder en dit sal waardeer word
      as ons ʼn paar stemme kan bykry. Ons is so ʼn hegte groepie mense
      wat dit geniet om saam te sing. Dit is nie ʼn vereiste om musiek te kan
      lees  nie.  Kom  geniet die  oefening  saam  met  ons en  word  weer vol
      nuwe lewe elke Donderdag om 17:00
                                                                      Ada Brits
                                          16
   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20   21