Page 24 - Korrels Winter uitgawe 3-2025
P. 24
KWARTAAL 3
Week Lees Leer Leef
20 - 26 Romeine 12:1-2 In die Heidelbergse kategismus leer ons Kom vier al hierdie
Julie dat Jesus vir ons alles leer oor wat God dinge saam met ons
# Hoe kan jy elke dag aan se wet van ons vereis: Jy moet die Here gemeente!
God behoort en vir Hom jou God liefhê met jou hele hart en met Getuienissondag: Ons
leef – by die huis, by die jou hele siel en met jou hele verstand. Dit dink aan mense wat
skool, by jou sport? is die eerste en groot gebod. En die wys dat hulle aan Je-
# Watter dinge in die tweede wat hiermee gelyk staan: Jy moet sus behoort.
wêreld maak dit moeilik jou naaste liefhê soos jouself. Nagmaal: Ons onthou
om soos Jesus te leef? Hoe dink julle beïnvloed dit ons verstaan Jesus se liefde en
Wat help jou om anders te van ons is “lewende offers aan God”? opoffering vir ons.
leef? Gesinsdiens: Almal –
# Hoekom is dit belangrik oud en jonk – kom
dat God ons denke saam om te vier dat
vernuwe (nuut maak)? ons aan God behoort.
Geloofsoffer: Ons gee
iets van onsself of ons
tyd of ons geld om
hoop te bring vir ander.
27 Jul Matteus 5:9 Wanneer ons in vrede met mekaar leef, Dink ‘n bietjie na oor
- beteken dit nie dat ons almal dieselfde wat jou gawes in die
2 Aug # Hoekom sal die vrede- moet dink of wees nie. Ons lees immers koninkryk van God is.
makers kinders van God in die Heidelbergse Kategismus dat ons Maak ‘n mooi uitbeeld-
genoem word? almal gawes het en dat ons met ons ing van wat jy dink jou
# Hoe bring hoop en vrede verskillende gawes vreugde (en vrede) gawe is en hoe dit
mekaar nader? kan bring (Vraag 55). bydra tot die eenheid
# Wat vra dit van ons om Hoe dink julle kan ons vrede bring met van die gemeenskap.
in vrede te leef? ons unieke gawes?
3 - 9 Romeine 12:11-13 In die Nederlandse Geloofsbelydenis Ons vier in Augustus
Aug artikel 24 lees ons die volgende: “… ons vrouemaand! Kom
# Hoekom word ons soms praat mos nie van ‘n dooie geloof nie koop jou “Thursdays in
moeg in on toewyding? maar van wat die Skrif noem 'n geloof wat Black” speldjie by die
# Hoe kan ons standvastig deur die liefde tot dade oorgaan (Gal. kantoor. Die fondse
wees wanneer ons 5:6), wat die mens beweeg om hom/haar gaan na die WRVK se
swaarkry? voortdurend te oefen in die werke wat projekte teen gender-
# Hoekom moet ons God in God se Woord beveel het.” Hoe gebasseerde geweld.
volhard in gebed? dink julle sal die wêreld lyk as ons almal
hieruit kon leef?
24