Page 26 - Korrels Winter uitgawe 3-2025
P. 26

Week    Lees                   Leer                         Leef
       14 - 20   Romeine 12:17-18    In die Heidelbergse Kategismus leer ons   Gooi water in ‘n
        Sep                          oor die sesde gebod die volgende: Dat   bord. Gebruik som-
              # Wat beteken dit om kwaad   ons nie ons naaste mag kwaad aandoen   mer voedselkleursel
              met goed te oorwin?    nie. Ons mag dit nie met ons dade,   om dit te kleur. Dit is
              # Hoekom is dit soms moeilik?   gedagtes, woorde of gebare doen nie.   hoe ons harte lyk
              # Hoekom is dit so belangrik?   Hoekom dink julle brei die kategimus so   wanneer ons lelike
                                     uit oor die maniere waarop ons nie ons   goed dink oor me-
                                     naaste mag teëkom nie.       kaar. Sit nou ‘n
                                                                  teekersie in die
                                                                  water en steek dit
                                                                  aan. Dit herinner ons
                                                                  aan Jesus se
                                                                  warmte en liefde. Sit
                                                                  ‘n glas bo-oor die
                                                                  kersie en kyk wat
                                                                  gebeur. Jesus maak
                                                                  ons harte skoon!

       21 Sep    Efesiërs 4:15-16    In die Apostoliese Geloofsbelydenis bely   Teken ‘n groot
         -                           ons dat ons glo in “God die Vader, die   landsvlag. Gebruik al
       27 Sep   #  Hoe kan ek vandag opbou   Almagtige, die Skepper van die hemel   die kleure om na te
              en nie afbreek nie?    en die aarde.” Dit beteken dat ons glo   dink oor hoe jy “na
              # Wat beteken dit om in liefde   dat God alles en almal geskep het.   Hom toe kan
              te groei?              Hoekom dink julle is dit belangrik om te   groei” (vs 15).
                                     onthou wanneer ons vandag se teksge-
                                     deelte lees?

       28 Sep    Kolossense 3:16-17   In die Heidelbergse Kategismus leer ons   Kom sluit die
         -                           dat ons volkome vertroosting in Jesus se   kwartaal af deur stil
       4 Okt   # Wat beteken dit dat die   wonde vind. Ons hoef niks anders te   te word in die teen-
              woord van Christus in ons   soek of uit te dink om ons met God te   woordigheid van
              moet woon?             versoen nie as slegs hierdie een of-  God met die stil
              # Hoe help liedere ons om   ferande wat net een maal gebring is,   nagmaal by
              hoopvol te bly?        waardeur die gelowiges vir altyd   Margate.
                                     volmaak word (Heb. 10:14). Dit is ‘n
                                     ongelooflike hoopvolle boodskap!





                         ANTWOORDE - BLOKRAAISEL
             DWARS:  JEDIDJA                                  AF: WILDSBOK




                                          26
   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30   31