Page 30 - Korrels Winter uitgawe 3-2025
P. 30
DIE KERKJAAR
Koninkrykstyd
is die tydperk van na Pinkster en voor Advent,
dus regdeur ons winterperiode
KONINKRYKSTYD
Koninkrykstyd herinner ons telkens
aan die eenheid en interaksie
tussen
wat ons bely en hoe ons lewe,
tussen
die teks en ons konteks,
tussen
kerk en wêreld,
tussen
woord en daad.
https://ngkreebok.co.za/wp-content/uploads/
2023/11/Liturgiese-Kerkjaar.pdf
In die koninkryk van God
gaan dit nie om blote praatjies nie,
maar om ʼn lewe in die krag van God.
1 Korintiërs 4:20
Bybel Nuwe Lewende Vertaling
30