Page 25 - Korrels Winter uitgawe 3-2025
P. 25
10 -16 Romeine 15:13 Ek dink dat een van die dinge waarop Ons dra die
Aug ons hoop berus is dat ons behoort aan vrouenaweek aan
# Wat beteken “God van God. Dit gee ons sekerheid. Ons weet die Here op en vra
hoop”? dit, want God het dit belowe, soos ons dat die Heilige Gees
# Wat is ons hoop? dit lees in die Bybel en ook deur die ons help om daar
# Watter rol speel geloof in getuienis van die Heilige Gees. (Dordtse ook getuies van
hoe en wat ons hoop? Leerreëls 5.10) hierdie sekerheid te
wees.
17 - 23 1 Korintiërs 13:1-7 In die Heidelbergse Kategismus leer ons Kom ons woon Son-
Aug dat ons nie gered word deur ons goeie dag die Stil Nagmaal
# Wat beteken opregte liefde? werke nie, maar uit God se genade in Port Edward by.
# Wanneer is dit soms moeilik alleen. Daarmee saam dra ons goeie Daardeur word ons
om mekaar lief te hê? vrugte van dankbaarheid omdat ons in dankbaarheid stil
# Wat beteken “innige ingeplant is in Christus! in die Here se teen-
broederliefde”? (Sondag 24) woordigheid.
24 - 30 Openbaring 21:5 In die Apostoliese Geloofsbelydenis bely Kom ons dra die
Aug ons dat ons glo in die vergewing van goeie (nuwe)
# Hoekom is dit nodig dat God sondes; die opstanding van die vlees en boodskap van die
alles moet nuut maak? ʼn ewige lewe. Hoe dink julle kan hierdie Evangelie uit! Ons
# Wat wil jy graag nuut hê? drie dinge ons nuut maak? vier Sondag Byb-
# Hoe kan ons nou reeds elsondag! Kom ons
bewus wees van God se kyk of ons
grootste werke? Bybelgenootskap
kan help om Bybels
te versprei!
31 Aug Romeine 5:5 In die Dordtse Leerreëls (1.2) word ons Kyk of jy die eerste
- daaraan herinner dat die liefde van God tekens van lente kan
6 Sep # Wat beteken dit as ons sê vir ons absoluut geopenbaar word deur raaksien.
dat hoop nie beskaam nie? die woorde van Johannes 3:16: Kom loof die Here
# Hoe kan jy dink oor jou hart “Want so lief het God die wêreld gehad saam in die len-
as jy lees dat God se liefde dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat telofdienste!
daarin woon? elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal
gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.”
Hoe dink jy kan dit ons hoop gee?
7 - 13 Matteus 5:14-16 In die Heidelbergse Kategismus word Skryf ‘n hele paar
Sep ons daaraan herinner dat Christus ons, boodskappe van
# Wat beteken dit dat ons die nadat Hy ons met sy bloed gekoop het, hoop en gaan sit dit
lig van die wêreld is? ook deur sy Heilige Gees tot sy op plekke waar
# Hoe kan ons hoop bring aan ewebeeld vernuwe het. Dit beteken dat ander mense dit sal
iemand? ons Christus se beeld ook moet uitstraal. kan kry.
# Waar het jy hierdie week Hoekom dink julle is dit belangrik in ons
kans gehad om hoop te deel? wêreld?
25