Here, God en Vader van ons Here Jesus Christus,ons dank en eer U vir die groot wolk van getuieswat ons in die loop van die afgelope vyftig jaarvoorgegaan het in U kerk,NG Gemeente Margate.Nou moet … Read More
Lofprysing, Skrif, Liedboek & Lofgebede
Laat ons jubelKom, laat ons voor die Here jubel,laat ons juig tot eer van die rots wat ons verlos.Laat ons tot Hom nader met dankliedere,met lofgesange juig tot sy eer.Psalm 95:1-7Bybel — 2020 Vertaling Aan … Read More
Erkenning van inligtingsbronne
Publikasies: Stigtingsvergadering notule. 21-Jaar herdenkingsblad. Korrels uitgawes van 40 jarige herdenking 2014. Gemeente Nuus tydens inwyding van kerkgebou op Port Edward kampus. Pro Deo Omgeegroep Jaarblad. Vyftig jaar van genade: Abrie & Sarah Spies. Dot … Read More
Beskerming op ons lewensreis
‘n Laaste woordjie – Elda PretoriusVir hierdie uitgawe leen ek Oom Kallie se penskets en leiding vir elkeen van ons op die pad vorentoe. Dankie Oom Kallie. Beskerming op ons lewensreis Dalk het jy nog … Read More
Toekomsmense
As ‘n mens oor die hiernamaals nadink of praat, ontbreek die besonderhede. Hoe is dit sonder tyd? Geld ‘n tydlose toestand nie net vir die dood nie? Ons is mense van die tyd – van … Read More
Jubeljaar!
Die gemeente het besluit om volgende jaar ‘n “Jubeljaar” te maak. Die konsep kom uit die Bybel: In die Ou Testament in Levitikus gee die Here voorskrifte aan die volk oor hoe hulle hul lewe … Read More
Vreugde & Lof aan God
Vreugde Vreugde is soms soos ‘n vuurvliegie wat die meeste van ons bly ontwyk, en tog is dit binne elkeen van ons se bereik. Daardie soort vreugde wat nie gekoppel is aan uiterlike omstandighedenie, wat … Read More
Jubel saam
Lees Psalm 95-97Kom, laat ons jubel tot eer van die Here . . . Jubel saam oor God. Hy is groot en goed. Sy Naam is heilig. Daar is nie een soos Hy nie. Hy … Read More
Aan U behoort die Koninkryk
“Aan U behoort die Koninkryk en die Krag en die Heerlikheid tot in Ewigheid”Alhoewel hierdie lofrede aan die einde van die Ons Vader-gebed nie deel van die vroegste tekste is nie, is dit ‘n gepaste … Read More
Kerkargitektuur
Hierdie oorsig is die finale hoofstuk van die kerkargitektuur tema wat in Korrels verskyn het. Roelof Meyer skyf: “Dis my voorreg om in hierdie uitgawe “n kort oorsig oor die NG kerk Margate se argitektuur … Read More