Page 10 - Korrels 1-2024 Jubeljaar uitgawe
P. 10
Dankbaar kyk ons terug
Die Here het die NG Gemeente Margate
geseën en gebou.
Laat ons almal saam bly wees
in die Here; laat ons Sy
Naam met dankbaarheid prys!
Ons kyk vandag terug na 50 jaar
se groei in die gemeente.
Ons is diep onder die indruk
van die hulp en leiding
van die Here.
Saam dank ons die Here
vandag vir Sy genade.
Kom laat ons jubel
tot eer van die Here!
Ps 95:1
Geleen en aangepas uit die
21-jaar herdenkingsblad.
10