Vroeg in 2015 het Pro Deo die behoefte aan ‘n sosiale- en omgeegroep onder senior burgers identifiseer. So het die groep ontstaan en dit is later in dieselfde jaar herdoop as die “Kierieklub”, op voorstel … Read More
Naomibediening
In 1998 het die Naomibediening sy beslag gekry nadat Sanet Borchardt haar man verloor het. Die Here het dit vir haar duidelik gemaak dat dit die geleentheid was om haar en haar vriendinne in dieselfde … Read More
Diens van Barmhartigheid
Die N G Kerk se reglement vir diens van Barmhartigheid bepaal dat die kerk met priesterlike bewoënheid moet omsien na die armes en ander hulpbehoewendes, deur hulle te help, te troos en geestelik op te … Read More
Vrouediens
Vrouediens van NG Gemeente Margate is soos ‘n seekat. Seekat se ordenaam, Oktopus, is afgelei van die Griekse woord wat beteken “agt pote”. ‘n Seekat het drie harte, agt beweegbare arms, nege breine omdat, benewens … Read More
Bybelstudie
As ons dink aan Bybelstudies oor die jare, dink ek so aan die woorde van Jesus toe Marta Hom gevra het om Maria, wat by Sy voete gesit het, te vra om haar met die … Read More
Getuienisbediening
Die NG Kerk se reglement vir diens van Barmhartigheid sê: Deur die Woord en Gees vergader God vir Hom “n gemeente. Deur dié gemeente: laat God sy Woord verkondig, bring Hy die gemeenskap van heiliges … Read More
Gebedsbediening
‘n Gebedseminaar is deur die Getuienis diensgroep gereël waar ds. Frikkie Neser opgetree het. Tersa Griesel het by die seminaar die Here se roepstem gehoor en aanvanklik die leiding geneem met die stigting van ‘n … Read More
Waar kom die naam ‘KORRELS’ vandaan?
Hierdie vraag het my by die argief hier in Pietermaritzburg gebring. Daar het ek die eerste uitgawe van “Margate Korrels” van Desember 1992 ontdek. Op die voorblad word die vraag gevra: Waarom Korrels? Daar word … Read More
Gemeentebediening
Volgens die kerkorde rig die kerk hom deur middel van gemeentebediening tot die lidmate ten einde die gemeente op te bou tot vervulling van sy dienswerk. By die gemeentebedieningspan is die oorsprong van die saad … Read More