Wanneer mens by ‘n NG Gemeente Margate-basaar instap, kry jy die begeerte om te sing. Ja, om te sing: Halleluja! Loof God in sy hemelkoepel, loof Hom na die omvang van sy grootheid! Loof Hom … Read More
Rentmeesterskap
Die kerkorde vereis dat die nodige voorsiening vir die sorgvuldige beheer van die stoflike aangeleenthede van die kerk in plek is. Daar moet jaarliks verslag gedoen word van sy rentmeesterskap aan die gemeente, ring en … Read More
Kerkraad Bestuur
Volgens die Kerkorde behoort daar “n gereelde aftrede van ouderlinge en diakens te wees. Hul dienstyd word deur die kerkraad gereël en is tans twee jaar. Soos in baie ander gemeentes, beleef Margate ook ‘n … Read More
Jeugbediening
Ek wil jou insig gee, jou die pad leer wat jy moet loop, jou raad gee, my oog oor jou hou.Psalm 32:8 Hierdie woorde van God aan ons, is so waar in die Jeugbediening in … Read More
Begeleidingsgroep
Oor die loop van die jare, was daar ‘n orkes of twee wat van tyd tot tyd voorsang-begeleiding in die kerk gedoen het. Dit was ongelukkig nie op voortgesette wyse nie. Sukses en stabiliteit was … Read More
Die Kerkkoor
Met die inwyding van die kerk in die vooruitsig 50 jaar gelede, is Shirley gevra of sy die koor sal stig. Sonder opleiding, maar uitstekende ondervinding op hoëvlak, het sy ingestem. Met Cobus se ondersteuning … Read More
Musiekbediening
Of die Here geloof, geprys of gedank word, of dit oor skuld- of geloofsbelydenis of hoop en gebed gaan, die sang tydens die erediens in NG Gemeente Margate, is telkens ‘n geesverheffende belewenis. Dit is … Read More
Die Funksionering van die Gemeente & Werksaamhede van die Kerk
Die funksionering van die gemeente NG Gemeente Margate funksioneer binne die kerkorde van die NG Kerk. Dit is gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God, saamgebind deur ons geloof in … Read More